Tribute to a mother's love weaving wisdom and identity with the eternal rhythm of the sea |
Written for the daughter of a friend who passed away recently. Marina Marina die naam van die see Sal altyd voortleef met elke gety My moeder het my haar naam gegee Wat 'n voorreg om haar naam te vereer Haar liefde nou, in my wanhoop te versterk Haar stralende glimlag vreugde in my verwerk Wysheid het sy my geleer om my weg te baan Sodat ek nou my pad voorentoe kan verstaan Ek mis haar met my hele hart tot in my siel Om haar weer te sien kyk ek in die spie Alles wie en wat sy was, in my vasgel Al haar liefde, dade en woorde in my bel Ek is sy en sy is ek, die naam van die see So is sy altyd by my in al my wee By Cathrin Stuart Marina Marina, the name of the sea Will endure with every tide My mother gave me her name What a privilege to honour her name Her love now strengthens me in despair Her radiant smile weaves joy within me Wisdom, she taught to carve my path So now I understand my journey ahead I miss her with my whole heart to my soul To see her again, I look in the mirror Everything she was, embedded in me All her love, deeds, and words invested in me I am she, and she is I, the name of the sea She is always be with me, in all my ways. By Cathrin Stuart Tags poetry, Marina, sea, motherhood, love, remembrance, wisdom, reflection, connection, identity, mirror, tribute, Description A timeless tribute to a mother's love, weaving wisdom and identity with the eternal rhythm of the sea. |