\"Writing.Com
*Magnify*
SPONSORED LINKS
Printed from https://shop.writing.com/main/view_item/item_id/2308580-God-se-voet-soldaat
Image Protector
\"Reading Printer Friendly Page Tell A Friend
No ratings.
Rated: E · Poetry · Religious · #2308580
Afrikaans poem about a biblical witness
God se voet soldaat


Hy loop die weld oor, noord tot suid
Waar hy kom verkondig hy die wederkoms
Hy juig en jubel oor byblse beleid
Sy boodskap oor hemelvaart bring hy vir ons


Hy is bewapen met die Bybel en heilige Gees
Hy spreek woorde van wonder en waarheid
In ons harte weet ons, dat as God moet vrees
Die blye boodskap is oor genade en goedheid


Die voet soldaat van God, hy vra ons niks
Wat sy gesig is met God se liefde belig
My hart word geroer en ek vra God vergifnis
Die voet soldaat hy weg om ons van God in te lig.

© Copyright 2023 CathrinStuart (cathrinvici at Writing.Com). All rights reserved.
Writing.Com, its affiliates and syndicates have been granted non-exclusive rights to display this work.
Printed from https://shop.writing.com/main/view_item/item_id/2308580-God-se-voet-soldaat