Wit tentjies, in mooi reguit lyne, by die duisende Van ver staan ons en kyk, net om harte vol verlange Ons vroue en kinders, leef daar in lewende hel Hulle leed en smart op die vier winde swel
Wit tentejies, lyk so rein en vreedsaam Onder die mooi, ldie hel so wreeddssm Ons vroue en kinders ly aan die hongersnoot Hulle stryg uit bo 'n, die swaar kry en dood
Wit tentejies, oor ons hele land versprei Daar is nie woorde om te shoe ons lei Man van vrou, en kind van die boosgekei Ons volk sal weer oor die land hul vlerke sprei
All Writing.Com images are copyrighted and may not be copied / modified in any way. All other brand names & trademarks are owned by their respective companies.
Generated in 0.07 seconds at 9:11am on Jan 21, 2025 via server WEBX1.