Ons leef afgesonder van die res van die weld
Dog gaan dit goed en van alles het ons gernoeg
Maar ons is vasgevang en vir ons geloof, beboet
n' Los prys vir ons volk , maar dis nie geld
Ons volk wat die Heree dien en vrees
Ons ide van dieBybels soos die regering dit verklaar
Ons kerk loop leeg en verloor God se heilige gees
n' Los prys vir ons volk , maar dis nie geloof
Ons wend ons aan sport om kragte te meet
Ons koester dromme om die wereld te verower in sport
Ons gee prys ons geloof, ons land en ons trots
n' Los prys vir ons volk , dis - Sport
All Writing.Com images are copyrighted and may not be copied / modified in any way. All other brand names & trademarks are owned by their respective companies.
Generated in 0.06 seconds at 9:28pm on Dec 17, 2024 via server WEBX1.